Kerk en orde vandag Met die klem op die NG Kerk

Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. “Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die...

Full description

Bibliographic Details
Other Authors: Strauss, Piet J. (auth)
Format: eBook
Language:Africano
Published: Bloemfontein UJ Press 2010
Subjects:
See on Biblioteca Universitat Ramon Llull:https://discovery.url.edu/permalink/34CSUC_URL/1im36ta/alma991009720301506719
Description
Summary:Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. “Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die temas en onderwerpe is, persoonlike ervaring daarvan het, en dat hy krities en apologeties daaroor kan skryf.” – Prof. Andries le Roux du Plooy, Fakulteit Teologie, Noordwes?Universiteit
Physical Description:1 electronic resource (178 p.)
ISBN:9781920383213